oorname [boodskap #134431] |
Thu, 05 November 2020 16:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorname
Afbreking: oor•na•me
Uitspraak: /ˈʊə̯rˌnɑː.mə/
Selfstandige naamwoord: oorname
Meervoud: oornames
Verkleinwoord: oornametjie
Meervoud van verkleining: oornametjies
Betekenis:
• Die handeling van oorneem/oorvat; 'n vrywillige of gedwonge verandering van eienaarskap.
Gebruik:
• Die maatskappy se beleggers het die oorname goedgekeur.
Sinoniem:
• inbesitname
• inbesitneming
• oorneming
Afgelei:
• grondoorname
• oorname-aanbod
Vertaling:
Engels: takeover
Nederlands: overname
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|