lekkergoed [boodskap #134425] |
Thu, 05 November 2020 13:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lekkergoed
Afbreking: lek•ker•goed
Selfstandige naamwoord: lekkerding
Meervoud: lekkergoed
Verkleinwoord: lekkerdingetjie
Meervoud van verkleining: lekkergoedjies
Betekenis:
• 'n Klomp lekkers, soos sjokolade, suigstokkies, toffies, ens.
Gebruik:
• Al die soet kinders sal lekkergoed kry.
Sinoniem:
• lekkers
• snoepgoed
Vertaling:
Engels: candy, sweets
Nederlands: snoep, snoepgoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|