opvoeding [boodskap #134424] |
Thu, 05 November 2020 13:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opvoeding
Afbreking: op•voe•ding
Samestelling: opvoed + -ding
Selfstandige naamwoord: opvoeding
Meervoud: opvoedings
Verkleinwoord: opvoedinkie
Meervoud van verkleining: opvoedinkies
Betekenis:
• Die algemene vorming en ontwikkeling van 'n jong persoon binne die samelewing waarin hy of sy grootword.
Gebruik:
• Die wetenskaplike dissipline wat homself met opvoeding bemoei staan as opvoedkunde of pedagogiek bekend.
Hiponiem:
• selfopvoeding
• seksopvoeding
• staatsopvoeding
Vertaling:
Engels: upbringing, education
Nederlands: opvoeding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|