ideologie [boodskap #134423] |
Thu, 05 November 2020 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ideologie
Afbreking: i•deo•lo•gie
Selfstandige naamwoord: ideologie
Meervoud: ideologieë
Betekenis:
• 'n Versameling idees met 'n maatskaplike of politieke strekking wat die grondslag van 'n wysgerige stelsel vorm.
Gebruik:
• Die doelbewuste vermyding van een ideologie lei noodgedwonge tot 'n verbintenis met 'n ander ideologie.
Hiponiem:
• kapitalisme
• kommunisme
• sosialisme
Verwant:
• ideoloog
• ideologies
Vertaling:
Engels: ideology
Nederlands: ideologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|