drek [boodskap #134422] |
Wo, 04 November 2020 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drek
Afbreking: drek
Selfstandige naamwoord: drek
Meervoud: –
Betekenis:
• Uitwerpsel van 'n mens of dier; riool.
• Onsin; gemors.
Gebruik:
• Pasop dat jy nie in die drek trap nie.
• Wie kyk na die drek op TV?
Afgelei:
• duiwelsdrek
Vertaling:
Engels: excrement, shit; dirt, filth
Nederlands: drek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|