mieliepit [boodskap #134419] |
Wed, 04 November 2020 15:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mieliepit
Afbreking: mie•lie•pit
Samestelling: mielie + pit
Selfstandige naamwoord: mieliepit
Meervoud: mieliepitte
Verkleinwoord: mieliepitjie
Meervoud van verkleining: mieliepitjies
Betekenis:
• 'n Pit van die mielieplant, waarvan meel gemaak word.
Gebruik:
• As jy 'n mieliepit plant en natlei sal dit ontkiem en begin groei.
Spreekwoord:
• 'n Blinde hen kry ook partykeer 'n mieliepit. [Selfs die onwaarskynlike kan gebeur.]
Vertaling:
Engels: corn kernel
Nederlands: maispit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|