masjinerie [boodskap #134415] |
Wed, 04 November 2020 13:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
masjinerie
Afbreking: ma•sji•ne•rie
Selfstandige naamwoord: masjinerie
Meervoud: masjinerieë
Verkleinwoord: masjinerietjie
Meervoud van verkleining: masjinerietjies
Betekenis:
• 'n Versameling masjiene en ander implemente waarmee werk verrig word; masjiengereedskap.
• (figuurlik) Organisasie om iets gedoen te kry.
Gebruik:
• Die fabriek beskik oor moderne en gesofistikeerde masjinerie wat van oorsee af ingevoer is.
• Die staat se masjinerie is nie gerat om mense in hul onmiddellike nood by te staan nie.
Afkorting:
• masj.
Vertaling:
Engels: machinery
Nederlands: machinerie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|