simuleer [boodskap #134412] |
Wed, 04 November 2020 10:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simuleer
Afbreking: si•mu•leer
Werkwoord: simuleer
Verlede tyd: het gesimuleer
Betekenis:
• Iets naboots, gewoonlik om gedrag vooraf te bepaal.
Gebruik:
• Hulle ontwikkel 'n rekenaarprogram om die impak van 'n moontlike kernoorlog te simuleer.
Sinoniem:
• naboots
• toets
Verwant:
• simulator
• simulasie
• simulering
Vertaling:
Engels: to simulate
Nederlands: simuleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|