opportunisme [boodskap #134411] |
Wed, 04 November 2020 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opportunisme
Afbreking: op•por•tu•nis•me
Selfstandige naamwoord: opportunisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Om jouself deur omstandighede en eiebelang te laat lei, en nie deur beginsels nie.
Gebruik:
• In komplekse sosiale stelsels, soos 'n moderne demokrasie, kan politieke opportunisme tot groot probleme lei.
Verwant:
• opportunis
• opportunisties
• opportuniteit
Vertaling:
Engels: opportunism
Nederlands: opportunisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|