eweneens [boodskap #134410] |
Wed, 04 November 2020 09:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eweneens
Afbreking: e•wen•eens
Bywoord: eweneens
Betekenis:
• Op dieselfde manier/wyse.
Gebruik:
• Omdat die kleurstowwe in die druif se skil sit, is dit eweneens moontlik om witwyn van rooi druiwe te maak.
Wisselvorm:
• ewe-eens
Sinoniem:
• insgelyks
• ook
• soos
• tewens
Vertaling:
Engels: also, likewise
Nederlands: eveneens
Nota:
• "Eweneens" is 'n bywoord van modaliteit.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|