fiemies [boodskap #134409] |
Wed, 04 November 2020 08:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fiemies
Afbreking: fie•mies
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: fiemies
Betekenis:
• Oordrewe kieskeurig en met niks te vrede nie.
Gebruik:
• Eet jou kos en moenie so vol fiemies wees nie!
Sinoniem:
• aanstellerigheid
• draadwerk
• grille
• nonsens
• nukke
Afgelei:
• fiemiesrig
Vertaling:
Engels: nonsense, whims
Nederlands: fiemies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|