pulp [boodskap #134408] |
Wed, 04 November 2020 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pulp
Afbreking: pulp
Selfstandige naamwoord: pulp
Meervoud: –
Betekenis:
• Papperige massa van plantaardige materiaal wat fyngemaak is.
Gebruik:
• Wattelhout se bas bevat looisuur en die hout kan gebruik word vir pulp om papier te vervaardig.
Afgelei:
• houtpulp
• verpulp (ww.)
Vertaling:
Engels: pulp
Nederlands: pulp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|