Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nerf
nerf [boodskap #134407] Di., 03 November 2020 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nerf
Afbreking: nerf


Selfstandige naamwoord: nerf
Meervoud: nerwe
Verkleinwoord: nerfie
Meervoud van verkleining: nerfies

Betekenis:
• Geriffelde vel van 'n mens of dier.
• Aartjies van 'n blaar, of die grein van hout.

Gebruik:
• Hy val gereeld sy nerwe af met daai fiets.
• Die boom se blare het 'n kenmerkende nerf.

Spreekwoord:
• Op 'n nerf na. [Baie amper.]
• Hy is fyn van nerf. [Baie fyngevoelig.]

Hiponiem:
• blinknerf
• middelnerf
• pensnerf

Afgelei:
• nerf-af
• nerfaf
• nerfgoud
• nerfkant
• nerfskeel

Vertaling:
Engels: skin; vein, grain
Nederlands: nerf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pedaal
Volgende onderwerp: pulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 08:46:23 UTC 2025