pedaal [boodskap #134406] |
Tue, 03 November 2020 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pedaal
Afbreking: pe•daal
Selfstandige naamwoord: pedaal
Meervoud: pedale
Verkleinwoord: pedaaltjie
Meervoud van verkleining: pedaaltjies
Betekenis:
• Hefboom wat met die voet getrap word, soos met 'n fiets, orrel of draaibank.
Gebruik:
• Hou die naald dop en haal jou voet van die pedaal af.
Sinoniem:
• trap
• trapper
• voetklawer
• voetpedaal
Afgelei:
• fietspedaal
• pedaalharp
• petrolpedaal
• rempedaal
Vertaling:
Engels: pedal
Nederlands: pedaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|