krambinder [boodskap #134398] |
Tue, 03 November 2020 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krambinder
Afbreking: kram•bin•der
Selfstandige naamwoord: krambinder
Meervoud: krambinders
Verkleinwoord: krambindertjie
Meervoud van verkleining: krambindertjies
Betekenis:
• Toestel om 'n stapel papiere met 'n krammetjie aan mekaar te bind.
Gebruik:
• Het jy 'n krambinder om die bladsye aan mekaar vas te kram?
Sinoniem:
• kramdrukker
• krammasjien
• krammer
• papiervampier (skertsend)
Verwant:
• ontkrammer
Vertaling:
Engels: stapler, staple binder
Nederlands: nieter, nietmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|