Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwalifikasie
kwalifikasie [boodskap #134397] Mon, 02 November 2020 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwalifikasie
Afbreking: kwa•li•fi•ka•sie


Selfstandige naamwoord: kwalifikasie
Meervoud: kwalifikasies
Verkleinwoord: kwalifikasietjie
Meervoud van verkleining: kwalifikasietjies

Betekenis:
• Die proses van kwalifiseer (bevoegdheid bewys), asook die dokumentêre bewys daarvan.

Gebruik:
• 'n Mens kan tronk toe gaan as jy 'n kwalifikasie op bedrieglike wyse bekom of valse inligting oor jou kwalifikasies gee.

Afgelei:
• diskwalifikasie

Afgelei:
• kwalifikasiestandaard
• kwalifikasievereistes

Afkorting:
• kwal.

Vertaling:
Engels: qualification
Nederlands: kwalificatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerlê
Volgende onderwerp: krambinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:03:00 UTC 2025