weerlê [boodskap #134396] |
Mon, 02 November 2020 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerlê
Afbreking: weer•lê
Werkwoord: weerlê
Verlede tyd: het weerlê
Betekenis:
• 'n Bewering teengaan; as onwaar bewys of afmaak.
Gebruik:
• Die afrigter het sy bes gedoen om die gerugte van 'n onenigheid onder die spanlede te weerlê.
Afgelei:
• weerlêbaar
Vertaling:
Engels: to refute, disprove, reject
Nederlands: weerleggen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|