Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bepleit
bepleit [boodskap #134395] Mon, 02 November 2020 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bepleit
Afbreking: be•pleit


Werkwoord: bepleit
Verlede tyd: het bepleit

Betekenis:
• Vir iets pleit. Met woorde verdedig.

Gebruik:
• Ek het gesmeek en ons saak tevergeefs bepleit.

Afgelei:
• bepleiter
• bepleiting

Vertaling:
Engels: to plead, advocate, champion
Nederlands: bepleiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: evalueer
Volgende onderwerp: weerlê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:29:27 UTC 2025