optimaal [boodskap #134393] |
Mon, 02 November 2020 17:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
optimaal
Afbreking: op•ti•maal
Byvoeglike naamwoord: optimaal
Attributief: optimale
Betekenis:
• Die beste, gunstigste of wenslikste wat haalbaar is.
Gebruik:
• Water is 'n skaars hulpbron wat optimaal benut moet word.
Antoniem:
• suboptimaal
Verwant:
• optimaliseer
Vertaling:
Engels: optimal
Nederlands: optimaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|