Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskouing
beskouing [boodskap #134392] Mon, 02 November 2020 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskouing
Afbreking: be•skou•ing


Selfstandige naamwoord: beskouing
Meervoud: beskouinge, beskouings
Verkleinwoord: beskouinkie
Meervoud van verkleining: beskouinkies

Betekenis:
• Die handeling van beskou, of 'n sienswyse wat deur nadere ondersoek gevorm is.

Gebruik:
• Tydens die renaissance het die ouer wêreldbeskouing geleidelik vir 'n moderner beskouing plek gemaak.

Afgelei:
• beskouenswaardig
• lewensbeskouing
• selfbeskouing
• taalbeskouing
• wêreldbeskouing

Vertaling:
Engels: consideration, contemplation, viewpoint
Nederlands: beschouwing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompenseer
Volgende onderwerp: optimaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:09:17 UTC 2025