kompenseer [boodskap #134391] |
Mon, 02 November 2020 14:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kompenseer
Afbreking: kom•pen•seer
Werkwoord: kompenseer
Verlede tyd: het gekompenseer
Betekenis:
• Poog om die balans te herstel. Om finansieel of andersinds vir iets te vergoed.
Gebruik:
• Ek hoop hulle gaan my vir my moeite kompenseer.
Afgelei:
• kompensasie
• kompensator
• kompenseerder
• kompensering
• kompenseerklep
Vertaling:
Engels: to compensate, counterbalance
Nederlands: compenseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|