Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoorplek
stoorplek [boodskap #134390] Mon, 02 November 2020 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoorplek
Afbreking: stoor•plek
Samestelling: stoor + plek


Selfstandige naamwoord: stoorplek
Meervoud: stoorplekke
Verkleinwoord: stoorplekkie
Meervoud van verkleining: stoorplekkies

Betekenis:
• 'n Plek waar iets gestoor of gebêre word.

Gebruik:
• Daar is nog stoorplek in die garage.

Sinoniem:
• bêreplek
• bergplek
• pakplek

Vertaling:
Engels: storage space
Nederlands: opslagruimte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsoek
Volgende onderwerp: kompenseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:11:24 UTC 2025