Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsoek
uitsoek [boodskap #134389] Mon, 02 November 2020 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsoek
Afbreking: uit•soek
Samestelling: uit + soek


Werkwoord: soek uit, uitsoek
Verlede tyd: het uitgesoek

Betekenis:
• 'n Seleksie uit 'n versameling maak; iets bo 'n ander kies.

Gebruik:
• Jy moet net die ryp perskes uitsoek.

Afgelei:
• uitsoekbome
• uitsoekbuurt
• uitsoekdeel
• uitsoekerig
• uitsoekery
• uitsoekjaar
• uitsoekolie
• uitsoekstede

Vertaling:
Engels: to select, choose
Nederlands: uitzoeken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boggel
Volgende onderwerp: stoorplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:00:06 UTC 2025