boggel [boodskap #134388] |
Mon, 02 November 2020 13:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boggel
Afbreking: bog•gel
Selfstandige naamwoord: boggel
Meervoud: boggels
Verkleinwoord: boggeltjie
Meervoud van verkleining: boggeltjies
Betekenis:
• 'n Groot bult of uitstulping op die rug van sommige mense en diere.
Gebruik:
• 'n Dromedaris het 'n enkele boggel en 'n baktriese kameel het 'n dubbele boggel.
Spreekwoord:
• Hy lag hom 'n boggel. [Besonder lekker lag.]
Afgelei:
• boggelagtig
• boggelrug
• boggelvormig
• boggelwalvis
Vertaling:
Engels: hump, hunch
Nederlands: bult
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|