Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » digterlik
digterlik [boodskap #134387] Mon, 02 November 2020 12:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
digterlik
Afbreking: dig•ter•lik
Uitspraak: /ˈdəχ.tər.lək/


Byvoeglike naamwoord: digterlik
Vergrotende trap: digterliker
Oortreffende trap: digterlikste
Attributief: digterlike
Partitief: digterliks

Betekenis:
• Soos 'n digter of wat die digkuns betref.

Gebruik:
• Sy kan vreeslik digterlik en liries raak oor die liefde.

Sinoniem:
• poëties

Afgelei:
• digterlikheid

Vertaling:
Engels: poetic, poetical
Nederlands: dichterlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Saterdagskind
Volgende onderwerp: boggel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:18:31 UTC 2025