Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Saterdagskind
Saterdagskind [boodskap #134386] Sun, 01 November 2020 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Saterdagskind
Afbreking: Sa•ter•dags•kind
Samestelling: Saterdag + -s- + kind


Selfstandige naamwoord: Saterdagskind
Meervoud: Saterdagskinders
Verkleinwoord: Saterdagskindjie
Meervoud van verkleining: Saterdagskindjies

Betekenis:
• 'n Buite-egtelike kind.

Gebruik:
• Vaatjie is Molly en Wors se Saterdagskind.

Sinoniem:
• glipsiekind

Vertaling:
Engels: illegitimate child
Nederlands: onwettig kind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensgeskiedenis
Volgende onderwerp: digterlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:57:21 UTC 2025