Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekommer
bekommer [boodskap #134382] So, 01 November 2020 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekommer
Afbreking: be•kom•mer


Werkwoord: bekommer
Verlede tyd: het bekommer

Betekenis:
• Om onrustig en besorg oor iets te voel.

Gebruik:
• Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. [Matteus 6:34]

Afgelei:
• bekommerd
• bekommernis

Vertaling:
Engels: to worry, concern
Nederlands: bekommeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boodskapper
Volgende onderwerp: hartlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 01:39:41 MGT 2024