boodskapper [boodskap #134381] |
Sun, 01 November 2020 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boodskapper
Afbreking: bood•skap•per
Selfstandige naamwoord: boodskapper
Meervoud: boodskappers
Verkleinwoord: boodskappertjie
Meervoud van verkleining: boodskappertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat 'n boodskap oordra.
Gebruik:
• Moenie die boodskapper kruisig nie.
Sinoniem:
• afgesant
• bode
• loopjonge
• koerier
Vertaling:
Engels: messenger
Nederlands: boodschapper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|