Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloktyd
bloktyd [boodskap #134378] Sun, 01 November 2020 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloktyd
Afbreking: blok•tyd
Samestelling: blok + tyd


Selfstandige naamwoord: bloktyd
Meervoud: bloktye
Verkleinwoord: bloktydjie
Meervoud van verkleining: bloktydjies

Betekenis:
• Studieperiode vlak voor 'n eksamen waartydens daar geleer en ander aktiwiteite uitgeblok word.

Gebruik:
• As 'n mens reg deur die jaar hard gewerk het is bloktyd 'n plesier.

Sinoniem:
• eksamentyd

Vertaling:
Engels: block time
Nederlands: bloktijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snikwarm
Volgende onderwerp: inperk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:03:49 UTC 2025