Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snikwarm
snikwarm [boodskap #134377] Sun, 01 November 2020 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snikwarm
Afbreking: snik•warm


Byvoeglike naamwoord: snikwarm
Attributief: snikwarm

Betekenis:
• Intensiewe vorm van warm. Drukkend warm.

Gebruik:
• Dit is lekker om op 'n snikwarm dag in 'n yskoue swembad te spring.

Sinoniem:
• gloeiwarm
• helwarm
• kokend warm
• kooltjiewarm
• rooiwarm
• stikwarm
• sweetwarm
• vuurwarm
• witwarm

Antoniem:
• yskoud

Vertaling:
Engels: smoldering hot, scorching
Nederlands: snikheet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kombi
Volgende onderwerp: bloktyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:19:12 UTC 2025