Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kombi
kombi [boodskap #134376] Sun, 01 November 2020 17:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kombi.
'n Kombi.
kombi
Afbreking: kom•bi
Uitspraak: /ˈkɔm.bi/


Selfstandige naamwoord: kombi
Meervoud: kombi's
Verkleinwoord: kombi'tjie
Meervoud van verkleining: kombi'tjies

Betekenis:
• Klein bus met twee of drie rye sitplekke agter die bestuurder waarmee mense en goedere vervoer word.

Gebruik:
• 'n Kombi is ideaal vir vakansies en groot genoeg om die kinders uit mekaar se hare te hou.

Sinoniem:
• bussie
• motorbussie

Vertaling:
Duits: Kombi
Engels: minivan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antiheld
Volgende onderwerp: snikwarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:56:48 UTC 2025