antiheld [boodskap #134375] |
Sun, 01 November 2020 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antiheld
Afbreking: an•ti•held
Samestelling: anti- + held
Uitspraak: /ˈɑn.tiˌɦɛld/
Selfstandige naamwoord: antiheld
Meervoud: antihelde
Verkleinwoord: antiheldjie
Meervoud van verkleining: antiheldjies
Betekenis:
• Hoofkarater van 'n verhaal sonder heroïese eienskappe wat dikwels teenoor die held speel.
Gebruik:
• Donald Duck is 'n tipiese antiheld met 'n gebrek aan talent en intelligensie.
Antoniem:
• antiheldin (vroulik)
Vertaling:
Engels: antihero
Nederlands: antiheld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|