skreiend [boodskap #134374] |
Sun, 01 November 2020 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skreiend
Afbreking: skrei•end
Selfstandige naamwoord: skreiend
Meervoud: skreiende
Verkleinwoord: skreiend
Meervoud van verkleining: skreiend
Betekenis:
• Wat so skandelik en afskuwelik is dat dit 'n mens wil laat skree.
Gebruik:
• Dit is skreiend dat oumense in die Kersfeestyd eensaamheid en verstote in 'n ouetehuis moet sit.
Sinoniem:
• gruwelik
• skandelik
• treurig
• tragies
• vreeslik
Afgelei:
• godskreiend
Vertaling:
Engels: crying, flagrant, shameful
Nederlands: skreiend
Nota:
• Van Duitse "schrei", hard huil, ween, skreeu.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|