Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waaksaam
waaksaam [boodskap #134372] Sat, 31 October 2020 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waaksaam
Afbreking: waak•saam


Byvoeglike naamwoord: waaksaam
Vergrotende trap: waaksamer
Oortreffende trap: waaksaamste
Attributief: waaksame

Betekenis:
• Besonder wakker en oplettend.

Gebruik:
• Landelike inwoners word gemaan om waaksaam te wees en by 'n buurtwag en gemeenskapspolisiëringsforums aan te sluit.

Afgelei:
• waaksaamheid
• waaksaamheidskomitee

Vertaling:
Engels: watchful, vigilant, alert
Nederlands: waakzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werwelkussing
Volgende onderwerp: afsetmark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:25:26 UTC 2025