Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werwelkussing
werwelkussing [boodskap #134371] Sat, 31 October 2020 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werwelkussing
Afbreking: wer•wel•kus•sing
Samestelling: werwel + kussing


Selfstandige naamwoord: werwelkussing
Meervoud: werwelkussings
Verkleinwoord: werwelkussinkie
Meervoud van verkleining: werwelkussinkies

Betekenis:
• Kussinkie tussen die werwels van die werwelkolom.

Gebruik:
• As die werwelkussinkies verslyt kan dit tot erge nek- en rugpyn lei.

Vertaling:
Engels: vertebral pillow
Nederlands: wervelkussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestryding
Volgende onderwerp: waaksaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:19:39 UTC 2025