Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestryding
bestryding [boodskap #134370] Sat, 31 October 2020 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestryding
Afbreking: be•stry•ding


Selfstandige naamwoord: bestryding
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van bestry; om iets teen te gaan en te beveg.

Gebruik:
• Die bestryding van onkruid is 'n noodsaaklike deel van landbou, bosbou en natuurbewaring en kos jaarliks miljoene rande.

Afgelei:
• brandbestryding
• drankbestryding
• misdaadbestryding
• onkruidbestryding
• plaagbestryding

Vertaling:
Engels: combating, control, defrayment
Nederlands: bestrijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voelhoring
Volgende onderwerp: werwelkussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:32:57 UTC 2025