Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskuif
verskuif [boodskap #134359] Fri, 30 October 2020 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskuif
Afbreking: ver•skuif


Werkwoord: verskuif
Verlede tyd: het verskuif

Betekenis:
• Op 'n ander plek plaas (grondlangs skuif); verplaas.
• Op 'n ander tyd laat plaasvind; herskeduleer.

Gebruik:
• Die standbeeld gaan na Orania verskuif word.
• Die vergadering is na Maandag verskuif.

Wisselvorm:
• verskuiwe

Verwant:
• verskuiwing

Vertaling:
Engels: to shift, move
Nederlands: verschuiven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verrassing
Volgende onderwerp: verskuiwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:14:08 UTC 2025