Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toiing
toiing [boodskap #134353] Fri, 30 October 2020 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toiing
Afbreking: toi•ing


Selfstandige naamwoord: toiing
Meervoud: toiings
Verkleinwoord: toiinkie
Meervoud van verkleining: toiinkies

Betekenis:
• Stukkie uitgerafelde gare op klere; rafel.
• 'n Verslete flenter materiaal of ander stof.

Gebruik:
• Staan stil dat ek die toiing kan afknip.
• Sy klere was aan toiings en sy skoene was gedaan.

Afgelei:
• toiingrig

Verwant:
• fraiing

Vertaling:
Engels: rag
Nederlands: tod

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suring
Volgende onderwerp: veiligheidsketting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:03:04 UTC 2025