Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suring
suring [boodskap #134352] Fri, 30 October 2020 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die suring.
Die suring.
suring
Afbreking: su•ring


Selfstandige naamwoord: suring
Meervoud: surings
Verkleinwoord: surinkie
Meervoud van verkleining: surinkies

Betekenis:
• 'n Plant wat aan die familie van klawersurings (Oxalidaceae) behoort.

Gebruik:
• Die suring is inheems aan Suid-Afrika, word 5-15 cm hoog en bloei jaarliks van Desember tot Mei.

Afgelei:
• suringblommetjie-geel
• suringsout
• suringsuur

Vertaling:
Engels: sorrel, sheep-sorrel
Nederlands: knikkende klaverzuring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spierkussing
Volgende onderwerp: toiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:16:23 UTC 2025