spierkussing [boodskap #134351] |
Fri, 30 October 2020 14:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spierkussing
Afbreking: spier•kus•sing
Samestelling: spier + kussing
Selfstandige naamwoord: spierkussing
Meervoud: spierkussings
Verkleinwoord: spierkussinkie
Meervoud van verkleining: spierkussinkies
Betekenis:
• Bolvormige spierweefsel; muis.
Gebruik:
• Die middel kan in die spierkussing van die bo-arm of die boud ingespuit word.
Vertaling:
Engels: muscle pillow
Nederlands: spierkussen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|