saadbedding [boodskap #134342] |
Vr, 30 Oktober 2020 11:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saadbedding
Afbreking: saad•bed•ding
Samestelling: saad + bedding
Selfstandige naamwoord: saadbedding
Meervoud: saadbeddings
Verkleinwoord: saadbeddinkie
Meervoud van verkleining: saadbeddinkies
Betekenis:
• Bedding waarin saad geplant word; kweekbed waarin saadjies kan ontkiem.
Gebruik:
• Jy moet die saadbedding gereeld natlei.
Vertaling:
Engels: seedbed, seed bed
Nederlands: zaadbed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|