Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roomyshoring
roomyshoring [boodskap #134340] Vr, 30 Oktober 2020 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Roomyshorinkie.
'n Roomyshorinkie.
roomyshoring
Afbreking: room•ys•ho•ring
Samestelling: roomys + horing


Selfstandige naamwoord: roomyshoring
Meervoud: roomyshorings
Verkleinwoord: roomyshorinkie
Meervoud van verkleining: roomyshorinkie

Betekenis:
• Lekkerny wat bestaan uit 'n horinkie wat met roomys gevul word (meestal as verkleinwoord).

Gebruik:
• As jy soet is kan jy 'n roomyshorinkie kry.

Verwant:
• roomhoring

Vertaling:
Engels: ice cream cone
Nederlands: ijshoorn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roomhoring
Volgende onderwerp: roosbedding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:36:45 MGT 2024