poetskussing [boodskap #134337] |
Fri, 30 October 2020 07:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poetskussing
Afbreking: poets•kus•sing
Samestelling: poets + kussing
Selfstandige naamwoord: poetskussing
Meervoud: poetskussings
Verkleinwoord: poetskussinkie
Meervoud van verkleining: poetskussinkies
Betekenis:
• 'n Kussinkie waarmee iets gepoets word.
Gebruik:
• Sy wend die poeier met 'n poetskussinkie op haar gesig aan.
Verwant:
• poetslap
Vertaling:
Engels: cleaning pad
Nederlands: poetskussen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|