Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opskudding
opskudding [boodskap #134336] Fri, 30 October 2020 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opskudding
Afbreking: op•skud•ding


Selfstandige naamwoord: opskudding
Meervoud: opskuddinge, opskuddings
Verkleinwoord: opskuddinkie
Meervoud van verkleining: opskuddinkies

Betekenis:
• 'n Ongewone gebeurtenis wat 'n onrustigheid/beroering veroorsaak.

Gebruik:
• En hulle het die skare in opskudding gebring en ook die stadsowerhede wat dit gehoor het. [Handelinge 17:8]

Sinoniem:
• amok
• beroering
• gedoente
• herrie
• kommosie
• konsternasie
• lawaai
• ontsteltenis
• rumoer
• sensasie
• spektakel

Vertaling:
Engels: commotion, stir, fuss, sensation
Nederlands: opskudding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opoffering
Volgende onderwerp: poetskussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:11:07 UTC 2025