opoffering [boodskap #134335] |
Fri, 30 October 2020 07:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opoffering
Afbreking: op•of•fe•ring
Selfstandige naamwoord: opoffering
Meervoud: opofferinge, opofferings
Verkleinwoord: opofferinkie
Meervoud van verkleining: opofferinkies
Betekenis:
• Die handeling om iets met waarde vir 'n groter doel op te gee.
Gebruik:
• Jopie Fourie het sonder huiwering die hoogste opoffering gemaak.
Vertaling:
Engels: sacrifice
Nederlands: opoffering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|