| otter [boodskap #134331] |
Vr., 30 Oktober 2020 06:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Otter.
otter
Afbreking: ot•ter
Selfstandige naamwoord: otter
Meervoud: otters
Verkleinwoord: ottertjie
Meervoud van verkleining: ottertjies
Betekenis:
• 'n Amfibiese roofdier wat veral vis vreet en versperrings in riviere en damme bou.
Gebruik:
• 'n Otter is betreklik lomp op die land, maar is rats en tuis in die water.
Afgelei:
• rivierotter
• otterpels
• seeotter
• visotter
Vertaling:
Engels: otter
Nederlands: otter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|