| mop [boodskap #134330] |
Vr., 30 Oktober 2020 06:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25955 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Mop.
mop
Afbreking: mop
Selfstandige naamwoord: mop
Meervoud: moppe
Verkleinwoord: moppie
Meervoud van verkleining: moppies
Betekenis:
• Implement waarmee vloere gewas word.
Gebruik:
• Sy was die vloer met 'n mop.
Afgelei:
• mopkop
Vertaling:
Engels: mop
Nederlands: zwabber, mop
Werkwoord: mop
Verlede tyd: het gemop
Teenwoordige deelwoord: moppend, moppende
Verlede deelwoord: gemopte
Betekenis:
• Om vloere te was.
Gebruik:
• Mop asseblief die vloer.
Vertaling:
Engels: to mop
Nederlands: moppen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 28 Julie 2026 12:23] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|