Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mop
mop [boodskap #134330] Fri, 30 October 2020 06:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mop.
'n Mop.
mop
Afbreking: mop


Selfstandige naamwoord: mop
Meervoud: moppe
Verkleinwoord: moppie
Meervoud van verkleining: moppies

Betekenis:
• Implement waarmee vloere gewas word.

Gebruik:
• Sy was die vloer met 'n mop.

Afgelei:
• mopkop

Vertaling:
Engels: mop
Nederlands: zwabber, mop


Werkwoord: mop
Verlede tyd: het gemop

Betekenis:
• Vloere was.

Gebruik:
Mop asseblief die vloer.

Vertaling:
Engels: to mop
Nederlands: moppen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baal
Volgende onderwerp: otter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:57:04 UTC 2025