kwelling [boodskap #134324] |
Thu, 29 October 2020 17:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwelling
Afbreking: kwel•ling
Selfstandige naamwoord: kwelling
Meervoud: kwellinge, kwellings
Verkleinwoord: kwellinkie
Meervoud van verkleining: kwellinkies
Betekenis:
• Iets wat 'n mens pla; 'n ding wat kwel; ongemak en ellende besorg.
Gebruik:
• Die groot aantal plaasaanvalle bly steeds 'n groot kwelling vir boere.
Vertaling:
Engels: agony, vexation, anxiety
Nederlands: kwelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|