Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kloktoring
kloktoring [boodskap #134323] Thu, 29 October 2020 17:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kloktoring.
'n Kloktoring.
kloktoring
Afbreking: klok•to•ring
Samestelling: klok + toring


Selfstandige naamwoord: kloktoring
Meervoud: kloktorings
Verkleinwoord: kloktorinkie
Meervoud van verkleining: kloktorinkies

Betekenis:
• 'n Toring met 'n groot horlosie (klok) daarin.

Gebruik:
• Vandag het 'n kloktoring slegs historiese en estetiese waarde, maar toentertyd het dit ook praktiese waarde gehad, omdat mense nie horlosies besit het nie.

Vertaling:
Engels: clock tower
Nederlands: klokkentoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjaila
Volgende onderwerp: kwelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:11:20 UTC 2025